Vriende van Houtkruis


Ons is ’n onafhanklike gemeente wat nie aan ‘n spesifieke denominasie behoort nie. Tog is ons dankbaar vir die eenheid wat ons in Christus het met ander gemeentes met wie ons assosieer en saam werk om die evangelie te versprei en kerke te plant. 

Skakels na van ons vriende

Internasionaal

Opleidings Sentrums

Ander Goeie Skakels vir groei