Welkom by Houtkruis Bybelkerk


By Houtkruis Bybelkerk leer ons as Christene om die Bybel te verstaan, te kan interpreteer en om hierdie kennis prakties toe te pas in ons lewens, gesinne en gemeente. Ons doel is om God te verheerlik en die Evangelie te verkondiging aan die massa van verlore gaande mense om ons.


Doelstelling
Wat ons Glo
Ontmoet ons leiers
Vriende van Houtkruis
Kenmerkende leerstellings
Ons ontstaan